Tuis | Meer oor VONKK | VONKK Liedere | Verwerkings | Hulpmiddels | Kopiereg | Skep nuwe musiek | Nuus | Skakels

 

VONKK Liedere


ELEKTRONIESE AFLAAI VAN VONKK LIEDERE EN MUSIEK

Om die VONKK liedere en musiek elektronies vanaf die internet te kan aflaai, moet jou gemeente by CCLI geregistreer wees.

  • Indien jou gemeente nog nie by CCLI (Christian Copyright Licensing International) geregistreer en gelisensieer is nie, klik hier op KOPIEREG – Hoe lisensieer my gemeente by CCLI? en volg die maklike stappe om jou gemeente by CCLI te lisensieer
  • Indien jou gemeente wel by CCLI gelisensieer is, moet jy egter eers op die volgende manier aanteken en moet jou lisensie om liedere om die VONKK liedere of musiek te mag aflaai, eers deur CCLI geverifieer word.

Voltooi asb die volgende aanteken-versoek en klik dan op TEKEN AAN heel onderaan.

GEBRUIK VAN VONKK LIEDERE EN MUSIEK

Gemeentes wat in besit is van die nodige ’n CCLI lisensies wat vereis word, naamlik die omvattende CCLI lisensie, sowel as die Musiek Reproduksie Lisensie mag wel die VONKK liedere en musiek wat hulle van die web aflaai:

  • na goeddunke in die gemeente dupliseer
  • in die gemeente vertoon deur middel van ‘n Power Point-aanbieding op die dataprojektor of andersins op ’n rooiletterbord, transparant of enige ander wyse van vertoning.
  • in die gemeente ‘n eie bundel met VONKK liedere saamstel en gebruik

Die VONKK liedere en musiek mag egter geensins buite die gemeente versprei word nie en daar mag geensins met die teks en bladmusiek handel gedryf word nie.

Daar is ook kopiereg vereistes wat geld ten opsigte van enige vorm klankopnames van die VONKK liedere.

VONKK Uitgewers (admin Bybel-Media) is die kopiereghouer van die VONKK liedere en musiek, en toestemming vir die gebruik van die tekste, melodieë, bladmusiek vir enige vorm van opname, kan sleg by VONKK Uitgewers verkry word.


VONKK-LIEDERE BESKIKBAAR

Hieronder volg ‘n lys van VONKK-liedere wat reeds beskikbaar is.

Liedere vir aflaai in Numeriese volgorde volgens VONKK-nommer:

 
VONKK 0001 - Wees my genadig, luister hoe smeek ek
VONKK 0002 - Kom juig oor God, sing almal saam
VONKK 0003 - Loof die Here, want Hy is goed
VONKK 0004 - Sing vir die Heer 'n nuwe lied tesaam
VONKK 0005 - Vreugde! Vreugde!
VONKK 0006 - Geseënd wie goddelose raad
VONKK 0007 - Mag ons U liefde ken
VONKK 0008 - Ek wil die Here loof
VONKK 0009 - Voor U
VONKK 0010 - Jesus, wees my, sondaar, genadig
VONKK 0011 - Here, wees ons genadig
VONKK 0012 - Vader, ek wil net by u wees
VONKK 0013 - Ek is tot alles in staat
VONKK 0014 - Hy het self ons sondes
VONKK 0015 - Ons plaas ons hoop nie op perde nie
VONKK 0016 - God van ons verlede
VONKK 0017 - Here, sien my bitter lyding
VONKK 0018 - Ek soek na die lewende water
VONKK 0021 - Wag op die Heer
VONKK 0022 - Bly by My
VONKK 0023 - Jesus, U is die lig in ons lewe
VONKK 0024 - Gees van God, kom woon in my
VONKK 0025 - In die Heer vind ek al my sterkte
VONKK 0026 - Christus, Verlosser
VONKK 0027 - Kom en lei my, Skepper-Gees
VONKK 0028 - Ons aanbid U, Jesus Heer
VONKK 0029 - Sing voor God 'n nuwe lied
VONKK 0030 - Al die donker is nooit net donker
VONKK 0031 - My siel vind rus
VONKK 0032 - Ons aanbid U, Christus Heer
VONKK 0033 - Wees nie bevrees nie
VONKK 0034 - O Christus, Here Jesus
VONKK 0035 - Here, leer my om net op U te vertrou
VONKK 0036 - Bly met u genade by ons
VONKK 0037 - Ons hou ons oë op Jesus, die Here
VONKK 0038 - Here, ons God, as ons nou huis toe gaan
VONKK 0039 - Lank, lank terug in Bethlehem
VONKK 0044 - Ek roep in nood die Here aan
VONKK 0045 - Dankie, Heer, dat U by my bly
VONKK 0048 - Jesus het my lief
VONKK 0051 - Dankie, Heer
VONKK 0052 - Vir my pappa en sy werk
VONKK 0053 - Skuil by die Vader
VONKK 0055 - Jesus, toe U mens geword het
VONKK 0056 - My God, hoe doelloos, hoe verward
VONKK 0058 - Ons vind ons krag in die Here
VONKK 0064 - Prys die Heer met blye galme
VONKK 0065 - Ere aan God in die hoogste!
VONKK 0066 - Lof en dank, dank aan God
VONKK 0067 - Lof en dank, dank aan God (2)
VONKK 0068 - Ere aan God, bring Hom die eer!
VONKK 0071 - Groot is u trou, o Heer
VONKK 0073 - Soos die Vader U gestuur het
VONKK 0074 - Die Heer sal jou seën
VONKK 0075 - Halleluja! Die Heer het opgestaan!
VONKK 0076 - Onsterflik, onsienbaar, almagtig en wys
VONKK 0077 - Bring my die ou-ou tyding
VONKK 0078 - Die kerk is die Heer se mense
VONKK 0079 - Genade, so oneindig groot
VONKK 0080 - Ek is bly
VONKK 0081 - Jesus, al is ek maar klein
VONKK 0082 - Laat ons skyn vir Jesus
VONKK 0083 - Siyahamba
VONKK 0084 - Loof God in die hoogste hemel
VONKK 0088 - Amen 1
VONKK 0089 - Amen 2
VONKK 0090 - Maranata!
VONKK 0092 - Als so mooi en wonderlik
VONKK 0093 - Kom, Heer Jesus, en wees U ons gas
VONKK 0094 - Ek het die Here lief
VONKK 0095 - Daar is niemand soos U, Here God
VONKK 0096 - Wees bly en loof die Heer
 
Login | Logout
© 2009 VONKK. Alle Regte Voorbehou.